Karel Theron Merino Makietie

Go Back

Date: Friday, 13th September 2024
Time: 19h00

FATMAN KOM KUIER BY DIE MERINO MAKIETIE!

 

FATMAN kom kuier in die Karoo, en dié opskop is een wat jy beslis nie wil mis nie. Met treffers soos "DORP TOE", "VUIL COKE" en "TANNIE KATESBES", gaan Kamp Kommandant FATMAN sorg vir die partytjie van die jaar. Stig 'n WhatsApp groep met jou vriende, trek aan jou DKW's, start die enjin, en kom DORP TOE!

 

KOOP JOU KAARTJIE HIER: https://qkt.io/Xx2pqU

 

Slegs goeie tye wag vir jou by die Merino Makietie. Lekker kos en keelbederfies gaan te koop wees, so maak seker jy is gereed vir 'n jol! Die Karel Theron Merino Makietie is dié jaar in sy derde jaar, en beloof om in 2024 die bêêêste een ooit te wees! Die voldag program is propvol aktiwiteite vir jonk en oud, so moenie uitmis nie - kom kuier lekker saam met die hele kontrei voor FATMAN se optrede! Kaartjie sluit toegang tot die feesterrein in.

No description given

© Middelburg Karoo - 2024 | Links | List / Manage Your Business | Karel Theron Merino Makietie

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting