Karel Theron Merino Makietie

Go Back

Date: Friday, 13th September 2024
Time: 10h00

*DAGBOEK DIE DATUM*

 

Ons is baie opgewonde vir die derde Merino Makietie wat plaasvind op Vrydag, 13 September! Een, twee, drie - boek jouself. Jy wil vir seker nie die jaar se aksiebelaaide program misloop nie!

 

Wees op die uitkyk vir die bekendstelling van dié jaar se feeskunstenaar 👀Jy gaan beslis wil DORP TOE kom vir dit!

© Middelburg Karoo - 2024 | Links | List / Manage Your Business | Karel Theron Merino Makietie

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting