KUNSLIED IN DIE KAROO @Rusoord KWWF 2025
Date: Wednesday, 2nd July 2025
Time: 19h00 - 21h00
Kunslied in die Karoo
Woensdag, 2 Julie. Aangebied deur die Karoo Winter Wolfees en Franco Prinsloo Produksies @rusoord_weddings_and_functions Rusoord Plaas Venue, Middelburg, EC.
Met sangers Chris Vale (bariton), Klaus-Louis Jansen van Vuuren (sanger en verteller), en Franco Prinsloo op klavier, vier hierdie produksie die rykdom van die Afrikaanse kunslied.
In hierdie program van ongeveer ‘n uur word gehore op ‘n reis geneem deur die geskiedenis en ontwikkeling van die kunslied in Afrikaans - van klassieke en geliefde toonsettings soos Aandblom is ‘n wit blom, Mali die slaaf se lied en Heimweë, tot nuwe, kontemporêre werke deur die bekroonde komponis Franco Prinsloo.
Die program sluit toonsettings in van digters soos Boerneef, NP van Wyk Louw, Antjie Krog en Breyten Breytenbach, asook ligter, populêre werke soos Ek het ‘n huisie by die see (bekend gemaak deur Laurika Rauch) en Ingrid Jonker-gedigte getoonset deur Chris Chameleon.
Tickets available on Quicket : R150 (Festival Ticket excluded)
Are you coming down for the Karoo Winter Wool Festival 2025? Well Franco Prinsloo production will be here to warm you up in this cold. Do not miss out the KUNSLIED IN DIE KAROO, 02 July 2025 Get your tickets now on the Quicket website and you'll be happy! , You can also get your tickets at the door in Rusoord , Middelburg! We can't wait to see you there!!!