Schoombee Karoo Plaasstal
57 Meintjie Street, Middelburg, Eastern Cape
Food & Drink Type:
Farm Stalls
ABOUT US
Heerlikste Barista koffie, elke dag vars gebak & verskeie vleis produkte affie plaas (Wild, lam & bees)
Ons hart agter die winkel is om plaaslike ondernemers te ondersteun & om gehalte produkte te lewer teen 'n bekostigbare prys. Ons wil 'n bydrae lewer tot die voortbestaan van ons mooi karoo dorpie.
Kom loer in, Telicia of Dionne sal julle hartlik verwelkom - ons beloof NET die beste produkte!
WHERE WE ARE
Address: 57 Meintjie Street, Middelburg, Eastern Cape








