Familieboerdery Meesterklasse @KWWF 2024

Go Back

Date: Friday, 14th June 2024

Familieboerdery Meesterklasse in samewerking met die Karoo Winterwolfees in Middelburg op Vrydag, 14 Junie!

Kaartjies: R1 500 (Sluit in die topverkoper Familieboerderye in Suid-Afrika) + *Toegang van twee dae tot die Karoo Winterwolfees* + Jy kry ook 12 maande se toegang tot Landbou.com ter waarde van R1 800.

Familieboerderye in Suid-Afrika sal ook te koop aangebied word by die konferensie teen R300. Dit is ook in Engels beskibkaar.

Koop jou kaartjie vroeg en spaar R500.

Koop twee of meer kaartjies en kry 10%-afslag. Gebruik die promosiekode FB2024.

https://www.quicket.co.za/events/257924-familieboerdery-meesterklas-in-middelburg-karoo-winterwolfees/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share

 

© Middelburg Karoo - 2024 | Links | List / Manage Your Business | Familieboerdery Meesterklasse @KWWF 2024

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting